Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

NABOOTSERS
Het jy al ooit jou kind aanspreeklik gehou vir iets wat jy nagelaat het om te doen? Byvoorbeeld: straf jy jou kinders as hulle van iemand skinder, maar jy doen dit ook? Is jy sterk gekant teen tieners wat drink, maar jy drink 'n glasie wyn aan die einde van 'n dag om jou te help om te ontspan? Sê jy vir jou kinders om mooi te praat met ander mense, maar jy kan nie jou woede beheer nie en tree onchristelik op?
Ons sal 'n groter indruk op ons kinders maak as ons doen wat ons van hulle verwag. Hoekom? Ons kinders weet wanneer ons skynheilig is! Wanneer hulle kla dat ons hulle nie met respek behandel nie, behoort ons selfondersoek in te stel en uit te vind of ons hulle respek verdien.
Wil jy hê dat jou kinders jou gedrag moet naboots?

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com