Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

DIE GETUIENIS VAN JOU GELOOF
Daniël se drie vriende was beveel om Nebukadneser te aanbid of hulle sou in die brandende vuuroond gegooi word. Hulle reaksie spreek boekdele oor hulle geloof. Hulle kon God vertrou om hulle te red, maar hulle het nie geweet of dit God se wil was nie. Hulle wou hê die koning moes weet dat wat ook al gebeur, hulle bereid was om enigiets te verduur in plaas daarvan om God te verraai.
Sommige ouerskapuitdagings sal meer geloof verg as ander. God het die vermoë om ons te verlos, maar Hy mag ons vra om soms deur moeilike omstandighede te werk. Wanneer ons sukkel, moet ons aan sy goedheid dink en bly glo.
Jou kinders, en mense om jou, behoort jou geloof te sien in jou reaksie op moeilike omstandighede.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com