Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

UITVOERING VAN DIE VONNIS
Vandag se teksvers gee goeie raad vir ouers oor hoe om hulle kinders te dissiplineer. Kom ons wees nou eerlik; dis nie lekker om jou kinders te straf nie. Ons stel dit baie keer uit omdat dit tyd en energie verg. As ons egter te lank wag, vergeet ons om dit te doen.
Die Bybel verstaan die menslike natuur. Die feit van die saak is, as ons nie dadelik gestraf word nie, hou ons aan met sonde doen. Dis ewe waar vir ons kinders. Soms moet ons die straf uitstel om eers een te kry wat redelik en toepaslik is. Ons moet egter nie ongehoorsaamheid en rebellie oorsien nie.
Ongehoorsaamheid moet dadelik aangespreek word.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com