Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

OM DIE ENIGE WARE GOD TE DIEN
Vandag se teksvers verwys na die reis van die Israeliete uit slawerny in Egipte na die beloofde land. Dis net God alleen wat hulle deur die woestyn kon lei. Hulle het allerhande probleme ondervind. Party daarvan was hulle eie skuld. God was die enigste een wat hulle kon beskerm en hul reis voorspoedig maak.
Deur ons voorbeeld as ouers, moet ons dieselfde boodskap aan ons kinders oordra: geen vreemde god moet tussen hulle en die enigste ware God kom nie. Hou in gedagte dat "vreemde gode" deesdae dinge soos geld, mag, skoonheid en roem insluit. Ons moet bedag wees op hierdie aspekte en watter invloed dit op ons en ons kinders se lewens het.
Jou kinders moet weet dat dit net die Here, en die Here alleen is, wat jul gesin kan lei.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com