Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

Parenting by Design Daily Devotional

DAG 223 VAN 280

VUL DIE LEEMTE

Wanneer jy probeer om van slegte gewoontes ontslae te raak, is dit nie genoeg om net op te hou met die gewoonte nie. Al is ons suksesvol, vervang ons heel dikwels dié gewoonte met 'n ander een wat net so sleg of slegter is! Vandag se Skrifgedeelte herinner ons daaraan dat ons na blywende verandering moet streef. Ons moet die leemte van die slegte gewoonte vul met die waarheid van die Woord en die krag van die Heilige Gees.

Wanneer jy jou kinders aanmoedig om van slegte gewoontes ontslae te raak, help hulle om positiewe plaasvervangers te vind wat God eer.
Dag 222Dag 224

Aangaande hierdie leesplan

Parenting by Design Daily Devotional

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.

More

We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com