Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

DANKBAARHEID
Dit is baie maklik om die eer te ontvang vir al die goeie dinge wat ons in die lewe kry. Ons moet egter nie vergeet (of toelaat dat ons kinders vergeet) dat al ons materiële besittings 'n seën van God is en dat Hy dit uit genade vir ons gee nie. En ook, dat al die dinge wat ons op aarde bymekaar gemaak het, nie vergelyk kan word met die rykdom wat vir ons, sy erfgename, in God se koninkryk wag nie.
Ten spyte van wat mense vir ons sê, moet ons onthou dat ons nie hierdie materiële seëninge verdien het nie. Daar is ander mense in ander dele van die wêreld wat dit dalk meer verdien, maar God het besluit om ons oorvloedig te seën. Ander mense het dalk harder gewerk vir minder voorregte, tog bly hulle nederig en aanvaar God se seëninge as iets meer as wat hulle verdien.
Bly nederig voor God en dank Hom vir al die seëninge wat Hy vir jou gee.

Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com