Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

MOENIE BANG WEES NIE
Die dissipels was professionele vissermanne en baie vaardig in die hantering van hul bote. God wou hê dat hulle totaal en al van Hom afhanklik moes wees. Hy het hulle dus op die gebied van hulle grootste krag, in plaas van hulle swakheid, getoets. Die plek was die See van Galilea.
Ons verhouding met God kan benadeel word as ons geneig is om trots te wees op ons vermoëns. God kan jou sterkpunte in moeilike tye toets, sodat jy tot die besef kan kom dat jy totaal en al op Hom moet vertrou. As die uitdagings van ouerskap jou oorweldig, vra Hy liefdevol: "Hoekom is jy so bang?"
Vertrou op God om die storms in jou alledaagse lewe stil te maak.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com