Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

ONDERSKEIDING
Paulus se gebed vir die Filippense kan netsowel ons gebed vir ons kinders wees. Wie wil nie hê hulle kinders moet genoeg kennis en insig hê, rein en onberispelik wees, en keuses maak wat God se geregtigheid weerspieël nie? Hoe sal jy hulle help om daardie edele doelwitte te bereik?
Die een manier is om vir jou kind meer keuses en geleenthede te gee om uit praktiese ondervinding te leer. Goeie besluitneming kom nie oornag nie. Jou kinders sal eers 'n paar slegte besluite moet maak voor hulle weet hoe om goeies te maak. Natuurlik sal jy nie sommer enige keuse aan hulle oorlaat nie. Jy moet besluit watter keuses jy aan hulle kan oorlaat. Die geleenthede vir beduidende besluite is legio.
Klein besluite vir klein kinders en meer gevorderde besluite namate die kind ouer raak. Loop die pad saam met hulle en help hulle as hulle misluk. Geniet die proses!
Kinders wat aangemoedig word om gepaste besluite te maak, verkry kennis, insig en onderskeiding.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com
Verwante Leesplanne

12 Groot Foute Wat Ouers Kan Vermy

Die sin van die lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die deur is toe; wat nou?

Die krag van ’n biddende vrou

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Tye van groei