Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

VERANTWOORDBAAR VOOR GOD
God het vir jou kinders gegee en jy moet hulle vir sy heerlikheid grootmaak. Jy is 'n oppasser van God se kinders en as 'n oppasser moet jy verantwoordbaar wees teenoor jou Meester. Gelukkig hoef jy nie aan ander meesters, oppassers of mense onder jou sorg verslag te lewer nie. Net God het die gesag om jou werk te beoordeel.
Dit is goeie nuus! Jy is nie verantwoordbaar teenoor ander ouers en die samelewing nie. Daar is geen kompetisie meer nie! Jy hoef nie aan die wêreld se siening gelykvormig te word nie, want die wêreld is nie jou meester nie. Wanneer jou kinders ontsteld is omdat jy hulle dissiplineer of inperk, kan jy gerus wees, want hulle goedkeuring is nie jou doelwit nie.
Dit beteken egter nie dat jy jou kinders kan behandel net soos jy wil nie; jou Meester het vir jou in Efesiërs 6:4 instruksies gegee aangaande jou verhouding met jou kinders. Dit beteken dat jy Hom tevrede moet stel. Jy moet 'n getroue en verstandige oppasser van jou kinders wees.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com
Verwante Leesplanne

12 Groot Foute Wat Ouers Kan Vermy

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Ongebroke Gemeenskap met die Vader: 'n Studie van Intimiteit in Johannes

Groei in geloof

Die deur is toe; wat nou?

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Tye van groei

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?