Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

DIE GEVAAR VAN TROTS
Wat is die "leuen" wat mense so gewillig glo? Hierdie woorde is eerste aan Eva in die tuin van Eden gespreek: "jy sal soos God wees". In die verlede het hierdie leuen meer manne laat struikel as enige ander een leuen. Nogtans probeer ons soms dinge op ons eie doen sonder God se hulp. God sal ons begeerte bevredig as ons lank genoeg aanhou om dit na te jaag.
Ons gaan voort met die leuen as ons doen wat ons wil om ons selfsugtige doelwitte te bereik. Ons wys vir ons kinders hoe om "die waarheid van God [te] verruil vir die leuen" (Romeine 1:25). Trots verruil God se heerlikheid vir die duiwel se misleiding.
Paulus het dit baie duidelik gestel in sy briewe, dat 'n mens net in die Here se krag en jou eie swakheid mag roem. Kom ons leer ons kinders dat ons net trots is op die Here se genade.

Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com
Verwante Leesplanne

12 Groot Foute Wat Ouers Kan Vermy

Die sin van die lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die deur is toe; wat nou?

Die krag van ’n biddende vrou

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Tye van groei