Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

LY VIR DIE GROTE GOD
Jou kinders wonder dalk hoekom sommige Christene lyding ervaar. Dit mag hulle dalk verwar as sommige predikers beweer dat jy geen probleme sal hê as jy Christus aanvaar het nie. Dit is egter nie waar nie. Net omdat jy swaarkry, beteken dit nie dat dit nie God se wil is nie. Soms het ons lyding nodig om ons te help om volwassenheid te bereik.
Lyding is nie altyd 'n straf nie. Dit kan 'n geleentheid wees om te groei. Is dit nie waaroor die heiligmaking van gelowiges gaan nie? Die voordeel wat gelowiges het, is dat Christus saam met hulle in die stryd is. Hy sal ons nooit in die steek laat of verlaat nie.
Vertel vir jou kinders die waarheid: "Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon," sal julle in staat wees om lyding te oorkom (Romeine 8:11).

Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com
Verwante Leesplanne

12 Groot Foute Wat Ouers Kan Vermy

Die sin van die lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die deur is toe; wat nou?

Die krag van ’n biddende vrou

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Tye van groei