Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

OUERSKAP DEUR GEBED
In vandag se Skrifgedeelte herinner Lukas ons aan die belangrikheid van gebed. Die gevolge is wonderlik! Die gelowiges wat gebid het was "geruk", "gevul met die Heilige Gees", en het "die Woord van God met vrymoedigheid verkondig." Neem kennis dat hierdie Christene nie hulleself met die Heilige Gees gevul het nie, maar God het hulle bomenslik gevul.
Ons as ouers word gereeld herinner aan ons behoefte aan die Heilige Gees, want sonder Hom kan ons nie die uitdagings van ouerskap in die gesig staar nie! Erken jou behoefte aan gebed; of jy nou bly is, sukkel om jou pad te vind of uitroep met weemoed.
Onthou die belangrikheid van gebed. Jy sal buitengewone resultate sien as jy net tyd inruim om te bid.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com
Verwante Leesplanne

12 Groot Foute Wat Ouers Kan Vermy

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Ongebroke Gemeenskap met die Vader: 'n Studie van Intimiteit in Johannes

Groei in geloof

Die deur is toe; wat nou?

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Tye van groei

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?