Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

WANDEL IN DIE LIG
In 'n donker wêreld is dit maklik om die pad byster te raak. Soms voel ons dat ons deur die lewe strompel en probeer ons die pad in die donker vind. Daar is egter hoop vir gelowiges. Daar is lig in die Here Jesus Christus!
Moenie mismoedig raak in hierdie donker wêreld nie. Binnekort sal ons God se volle heerlikheid in die hemel ervaar. Tot dan moet ons net aan Hom gehoorsaam wees. Hy belowe dat Hy lig op ons pad sal gee. As ons in gehoorsaamheid sy leiding volg, kan ons 'n voorbeeld van hoop vir ons kinders in hulle lewenswandel wees.
Moenie toelaat dat die dinge van die wêreld jou moedeloos maak nie. Vertrou op God om die pad vir jou te verlig.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com
Verwante Leesplanne

12 Groot Foute Wat Ouers Kan Vermy

Die sin van die lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die deur is toe; wat nou?

Die krag van ’n biddende vrou

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Tye van groei