Heilige Gejaag: Koester 'n Hardwerkende, Uitgeruste lewe

10 Dae

Balans. Dit is waarna ons verlang in ons lewens as ons die geroep van "werk harder!" in een oor hoor en 'n fluistering om "meer te rus" in die ander oor. Wat as God se plan vir ons nie net die een of die ander manier is nie? Gaan 'n heilige gejaag binne - 'n lewenswyse om hard te werk en goed te rus, op maniere wat God eer.

Uitgewer

Baie dankie aan Crystal Stine en Harvest House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.harvesthousepublishers.com/books/holy-hustle-9780736972963

Oor Die Uitgewer

Meer as 50000 voltooi