Vind Rus In 'n Besige Wêreld

9 Dae

Mens kan nie verby die feit kom dat ons in 'n gedurig-tollende wêreld woon nie. Ons verlang na stilte in ons siele - maar daardie diepe rus blyk altyd buite ons bereik te wees. Of is dit? Kom ons bestee 'n paar minute gedurende die volgende paar dae, om in te loer by die huis van Maria en Marta in Bethanië. Twee susters wat God liefgehad het – maar wat daardie liefde op twee heeltemal verskillende maniere bewys het. Uit die klein insident in Lukas waar Jesus die twee susters besoek het, asook in ander Skrifgedeeltes, leer ons hoe om waarlik in Hom alleen rus te vind.  

Uitgewer

Baie dankie aan Susan Narjala wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asb: http://www.susannarjala.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi