Heg betekenis aan jou werk

4 Dae

Baie van ons spandeer ongeveer 50% van ons volwasse lewe by die werk. Ons wil weet dat ons werk iets beteken, dat ons werk saak maak. Ongelukkig veroorsaak spanning, daaglikse eise en teenspoed dat ons ons werk as moeilik beskou; iets om net klaar te kry. Hierdie leesplan sal jou help om te besef watter krag jy het om 'n positiewe betekenis in jou werk te vind, as dit in geloof gewortel is. 

Uitgewer

Baie dankie aan Workmatters wat hierdie leesplan verskaf het.Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.workmatters.org/workplace-devotions/

Oor Die Uitgewer

Meer as 5000 voltooi