Oswald Chambers: Vreugde - Krag In Die HereVoorbeeld

Wanneer die engele na hierdie aarde kom, bring hulle 'n vreugde wat blywend is (vgl. Lukas 2:13). Hierdie aarde is soos 'n siekekamer en wanneer God sy engele hierheen stuur moet Hy sê: "Wees stil! Hulle is so siek van sonde dat hulle nie jul uitbundigheid kan verstaan nie." Wanneer die sluier gelig word, is daar 'n gelag en vreugde. Dit is die eienskappe wat aan God en sy orde van dinge behoort; somberheid, onderdrukking en terneergedruktheid is eienskappe wat nie aan God behoort nie.
Elke keer as God se verbond in gedrang is, en ons heeltemal aan Hom oorgegee het, is daar geen sin van verdienste nie, geen menslike insette nie, maar so 'n volkome, oorweldigende besef dat ons 'n skepping van God is, dat ons deur middel van vrede en vreugde verander word.
Oordenkingsvrae: Watter sluier van valse lering weerhou my daarvan om die vreugde van die Here te ervaar? Wanneer laas wou ek bars van vreugde? Hoe is kreatiwiteit en vreugde verwant?
Aanhalings uit: "Not Knowing Where", © Discovery House Uitgewers

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ontdek die wysheid van Oswald Chambers, skrywer van "My Utmost for His Highest", in hierdie skatkis van insigte oor vreugde. Elke oordenking bevat aanhalings deur Chambers, asook vrae vir jou eie persoonlike besinning. Soos hy jou met sy eenvoudige en direkte Bybelse wysheid inspireer en uitdaag, sal jy vind dat jy meer tyd wil afstaan om met God te kommunikeer.
More
We would like to thank Discovery House Publishers for providing this plan. For more information, please visit: www.utmost.org
Verwante Leesplanne

Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid

Uitgekies: Herinner Jouself Elke Dag Aan Die Evangelie

Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper

Nuwe Jaar, Nuwe Genade

Beter Tesame

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede