Leesplan inligting
Ontdek jou Finansiële PadVoorbeeld
Jesus sê ons moet tiendes gee.
God gee om oor hoe ons alles bestuur wat Hy vir ons gee. As God nie omgegee het nie, sou daar nie meer as 2,000 verse in die Bybel wees oor geld en geldbestuur nie.
Wanneer dit daarby kom om God met ons geld te eer, is die eerste stap vir elke Christen om tiendes te gee. Die gee van tiendes is om die eerste 10 persent van jou inkomste na God terug te bring deur jou kerk. Wanneer ons 'n persentasie van ons inkomste deur 'n tiende na God terugbring, dank ons God, wys ons dat ons Hom vertrou en dat ons teen gierigheid sal baklei deur God eerste in ons finansies te stel.
Nie net is tiendes vir God belangrik nie, dit is ook 'n noodsaaklike gedeelte van geldbestuur. Baie mense glo die leuen, "Ek kan nie 'n tiende bekostig nie." Die waarheid is dat almal 'n tiende kan bekostig. God belowe om in al ons behoeftes te voorsien en vra dat ons Hom vertrou met wat Hy alreeds vir ons gegee het.
Dink Hieroor:
1. Gee jy tiendes? Hoekom of hoekom nie?
2. Wat sê dit van God dat Hy alles besit, maar net wil hê dat ons 10 persent moet teruggee?
3. Op wie vertrou jy om vir jou gesin te sorg? Hoe sal dit wees om te vertrou dat God sal voorsien?
Bid:
Liewe Jesus, gee my die moed om U altyd eerste te stel in my finansies. Dankie dat U altyd mildelik vir my gee, al verdien ek dit nie.

Aangaande hierdie leesplan
Hierdie leesgids is geskep deur NewSpring personeel en vrywilligers om jou te help op jou finansiële reis. Lees daagliks 'n oordenking en bring tyd met God deur met behulp van die Skrif, vrae en gebede wat voorsien word....
More
We would like to thank NewSpring Church for providing this plan. For more information, please visit: www.newspring.cc