Oorwinning Deur Middel Van Swakheid

7 Dae
Lyding kan verwarrend wees. God se volk — en selfs Jesus — het dikwels die "Hoekom?" vraag gevra wanneer hulle lyding ervaar het. Die Skrif onthul sommige, alhoewel nie almal, van God se redes hoekom Hy lyding in ons lewens toelaat nie. Deur dit alles, word ons geroep om getrou te volhard en te rus in die versekering van uiteindelike oorwinning en ewige beloning.
Baie dankie aan Joni en Vriende, Internasionaal en Tyndale House Uitgewers, die skeppers van die "Beyond Suffering" Bybel, wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.beyondsufferingbible.com/ vir meer inligting
Verwante Leesplanne

Hoe Om Deur Lyding Te Werk En Sterker Daaruit Te Kom

Om Die Mense Wat Ons Seermaak Te Vergewe

Almal wil wen, maar niemand wil wag nie

Wandel deur God se Woord

Maak oop jou geskenk

Hou Koers Deur Die Lewe Se Storms

Op reis na die onbekende saam met God

Die DNS Van Potensiaal

Leef met Gesag - 'n Reis deur Efesiërs
