Ontdek jou Finansiële PadVoorbeeld

Alles behoort aan Jesus.
Wanneer ons hard vir iets werk, ervaar ons 'n sin van eienaarskap daaroor. Of ons vir 'n salaris werk of kinders by die huis grootmaak, ons sien die resultate van ons harde werk as ons s'n. Die waarheid is egter dat die aarde en alles daarin aan die Here behoort. Ons besit niks — nie ons huise, ons motors of spaarplanne nie. Alles wat ons het is seëninge van God af, en wat ons daarmee doen, maak vir Hom saak.
Omdat ons geld aan God behoort, het ons 'n verantwoordelikheid om dit reg te bestuur. In Matteus 25 vertel Jesus die verhaal van 'n baas wat geld aan verskeie dienaars gegee het. Een dienaar het sy geld swak bestuur, dus neem God toe sy geld van daardie dienaar af weg en gee dit aan 'n ander dienaar wat baie ywerig was.
God vertrou ons om dit wat aan ons gegee word, goed te bestuur. Wanneer ons aan God bewys dat ons betroubaar is met wat Hy vir ons gee, kan Hy ons met nog meer vertrou!
Dink hieroor:
1. Het jy al ooit daaraan gedink dat alles wat jy besit aan die Here behoort? Hoe verander dit die manier waarop jy finansiële besluite neem?
2. As God vandag na jou finansies sou kyk, sou Hy jou as 'n betroubare bestuurder sien? Hoekom of hoekom nie?
3. Watter een ding kan jy vandag doen om die rykdom wat God aan jou gegee het, beter te bestuur?
Gebed:
Jesus, alles wat ek het behoort aan U en alles wat ek is, is aan U te danke. Help my om 'n goeie rentmeester te wees van dit wat U vir my gegee het.

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan is geskep deur NewSpring personeel en vrywilligers om jou te help op jou finansiële reis. Lees daagliks 'n oordenking en bring tyd met God deur met behulp van die Skrif, vrae en gebede wat voorsien word. Het jy hulp nodig om God eerste in jou finansies te stel? Laai maandelikse en/of weeklikse begrotingsvorms af, kyk na preke en word aangemoedig deur suksesverhale by www.newspring.cc/financialplanning
More
We would like to thank NewSpring Church for providing this plan. For more information, please visit: www.newspring.cc
Verwante Leesplanne

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Familie Eerste Maak Saak

Oorwinning Deur Middel Van Swakheid

Om na God te Luister

Tydbestuur Beginsels uit die Woord van God

Span Jou Tyd In Vir God

Reis deur Handelinge in 10 dae

Vir Nuwe Volgelinge Van Jesus - 30 Bybelstudies

Bly In Jesus - Dra Vrugte Wat Hou