Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Matteus 2:1-2

Matteus 2:1-2 ABA

Jesus is gebore in die stad Betlehem in die provinsie Judea. Dit was in die tyd toe Herodes koning was. Ná Jesus se geboorte het daar sterrekykers in Jerusalem aangekom. Hulle het vir die mense gevra: “Waar is die Kind wat gebore is en wat koning van die Jode sal word? Ons het sy ster gesien opkom en ons het gekom om voor Hom te kniel en Hom te aanbid.”

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnMatteus 2:1-2