Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Bemoediging Vir VandagMfano

Bemoediging Vir Vandag

SIKU 4 YA 10

Lukas 19:34

"En hulle antwoord: Die Here het hom nodig."

  • Die Here het ‘n doel en ‘n plan vir jou lewe.
  • Die Here het jou nodig om iets te doen wat net jy kan doen.
  • Elkeen van ons kan die vreugde ken om deur God gebruik te word.
  • Elke dag kan nog ‘n geleentheid wees, as ons onsself beskikbaar stel.

Gebed: Vader, ek stel myself vir U beskikbaar om gebruik te word vir u doeleindes. Ek besef dat U my nodig het, en ek verklaar dat ek gereed en bereid is om ‘n instrument in u hande te wees. In die Naam van Jesus. Amen.

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More