Bemoediging Vir VandagMfano

Matthéüs 6:33
"Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."
- Ek het eenkeer iemand hoor sê: "Ons word dit waarop ons fokus!"
- As ons op vrees fokus, raak ons vreesbevange.
- As ons op vreugde fokus, word ons verheug.
- As ons op Hom fokus, sal ons met geloof gevul word, en Hy sal onderneem.
Gebed: Vader, dankie dat ek hierdie oomblik kan gebruik om ‘n kwaliteitsbesluit te neem en U eerste in my lewe te plaas. Ek kies U, u Koninkryk en u wil en plan vir my. In die Naam van Jesus. Amen.
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More