Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Bemoediging Vir VandagMfano

Bemoediging Vir Vandag

SIKU 9 YA 10

Psalm 145:9

‘"Die Here is vir almal goed, en sy barmhartighede is oor al sy werke."

  • Dit is wonderlik om te weet dat God se medelye op ons rus.
  • Hy wil jou sy medelye en sy liefdevolle genade betoon.
  • Hy sal vir jou goed wees en vir jou sorg, omdat jy sy skepping is.
  • God het jou gemaak en Hy sorg vir jou, omdat Hy nie rommel maak nie.

Gebed: Vader, dankie dat ek vir U waardevol en kosbaar is. U het my lief, U sorg vir my, en U het groot deernis en liefdevolle goedhartigheid teenoor my. In die Naam van Jesus. Amen.

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More