Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Bemoediging Vir VandagMfano

Bemoediging Vir Vandag

SIKU 8 YA 10

Psalm 86:5     

"Want U, o Here, is goed en vergewensgesind en groot van goedertierenheid vir almal wat U aanroep."

  • Laat ons in ‘n wêreld waar slegte nuus rondom ons is, onthou hoe goed God is.
  • In sy goedertierenheid is Hy altyd bereid om vergifnis aan ons aan te bied.
  • Sy onfeilbare liefde teenoor ons ken geen perke nie.
  • In sy groot liefde vir jou, sal Hy jou help en verlos!

Gebed: Vader, ek lig my oë bo die probleme, en ek kyk na U, my getroue en my liefdevolle hemelse Vader. U is my Helper, en U is die Een wat my omring met u onfeilbare liefde. In die Naam van Jesus. Amen

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More