Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Bemoediging Vir VandagMfano

Bemoediging Vir Vandag

SIKU 5 YA 10

Psalm 91:15

"Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee."

  • Die Here belowe om te antwoord elke keer as jy om hulp roep.
  • Hy sê ook vir ons, in die moeilikheid sal ons sy teenwoordigheid, met ons vind en voel.
  • Hy onderneem ook om ons te red en op te hef.
  • Wees dus vol vertroue in die Here jou God.

Gebed: Vader, dankie dat ek U kan aanroep en dat U my sal antwoord. Dankie dat U met my sal wees, maak nie saak wat ek moet hanteer nie, en dankie dat U my langs die pad sal red en verlos. In die Naam van Jesus. Amen.

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More