YouVersion Logo
Search Icon

kykNET Lydenstydgids 2025: In die Skadu van GetsemaneSample

kykNET Lydenstydgids 2025: In die Skadu van Getsemane

DAY 40 OF 41

Hersieningsgebed

Kies een van die dae van die week en dink na oor jou ervaring op hierdie dag. Jy kan ook terugdink aan jou hele week en stilstaan by die oomblikke toe jy dinge beleef het wat vir jou uitstaan en jou bybly. Dalk wil jy ook weer gaan kyk na van die inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor.

Gebed: Here, ek vra vir die genade om van die beker te drink.

Scripture