Wie Is God?Sample

Wat bid jy met die laaste drie bedes? — Psalm 51:12-15
Psalm 51 is die bekendste boetpsalm in die Psalmboek. Dit is Dawid se gebed tot God na sy owerspel met Batseba en die verraad teen haar man Urija. Maar die betekenis van die Psalm is vir alle tye en alle situasies waar om vergifnis en herstel gebid word.
1. Watter sonde is daar in jou lewe waarvoor jy vergifnis nodig het. Vra die Here om dit aan jou te openbaar en bely dit voor Hom.
2. Watter behoefte het jy in jou gebed om vergifnis? Reinheid? Vernuwing? Standvastigheid? Vreugde? Gewilligheid om te gehoorsaam? Getuienisgeleentheid? Bid daarvoor en vertrou die Here dat Hy dit gee.
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die wonder van vergifnis en vernuwing.
4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van Psalm 51 lees met die tema: Wees my genadig, o God.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

Be Fruitful

Living LifeWise: The Good Samaritan

Helping Your Kids Know God's Good Design

God With Us: Lessons From the Incarnation

Victory Is Yours: Overcome Life’s Challenges God's Way

THE PRAYER of JABEZ

Spiritual Portals

The Power of Generosity: Sharing God’s Abundance

7 Days to Fall in Love With Jesus – Jean-Luc Trachsel
