Wie Is God?Sample

Vraag 41: Hoe moet jy bid? — Lukas 18:9-14
1. Jesus het so pas die gelykenis van die onregverdige regter vertel om die dissipels aan te moedig om te volhard in gebed (Lukas 18:1-8). Hier vertel hy die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar wat oor nederigheid in gebed gaan. Hoekom dink jy doen Jesus dit?
2. Jesus wil die dissipels leer dat volharding in gebed en veral ‘n antwoord op gebed nie tot selfverheffing en veragtig van ander moet lei nie. Hoe kan jy seker maak dat jy steeds nederig in gebed bly?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner daaraan dat dit net God is, en dít uit genade, wat jou gebede kan verhoor.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Lukas 18 met die tema: God is meer as gewillig om gebede te beantwoord.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

Be Fruitful

Living LifeWise: The Good Samaritan

Helping Your Kids Know God's Good Design

God With Us: Lessons From the Incarnation

Victory Is Yours: Overcome Life’s Challenges God's Way

THE PRAYER of JABEZ

Spiritual Portals

The Power of Generosity: Sharing God’s Abundance

7 Days to Fall in Love With Jesus – Jean-Luc Trachsel
