Wie Is God?Sample

Vraag 38: Wie is die Heilige Gees? — Handelinge 1:1-11
1. Let op hoe Jesus hier ná sy opstanding deur die Heilige Gees opdragte aan sy volgelinge gegee het. Hoe kry jy die opdragte van die Heilige Gees?
2. Die doel van die doop met die Heilige Gees is om oral mense eerstehands van Jesus te vertel. Hoe is jy besig om dit uit te voer?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner dat die Heilige Gees jou krag gee om oral mense eerstehands van Jesus te vertel.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Handelinge 1 met die tema: Wag op die gawe van die Heilige Gees.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Letter to the Philippians

How to Love Your Work and God

Lighting Up Our City Video 2: Avoiding Insider Language

Faith in Action: A Journey Through James

Life@Work - Sharing Your Faith in the Workplace

The Discipline of Study and Meditation

How to Love Like Jesus

How Is It With Your Soul?

My Problem With Prayer
