Wie Is God?Sample

Vraag 38: Wie is die Heilige Gees? — Matteus 3:7-12
1. Johannes die Doper praat in dieselfde asem van die doop met die Heilige Gees en met vuur. Wat dink jy bedoel hy?
2. Die Heilige Gees is die Reinigende Vuur van God wat nie net nou gelowiges skoonmaak nie, maar uiteindelik ongelowiges in die ewige vuur sal verbrand. Hoe ervaar jy sy reinigende werk in jou lewe?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die reinigende werk van die Heilige Gees in jou lewe en wy jou opnuut toe aan Hom.
4. Jy kan later vanaand die verse weer lees in die konteks van Matteus 3 met die tema: Jesus doop met die Heilige Gees en met vuur.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Letter to the Philippians

How to Love Your Work and God

Lighting Up Our City Video 2: Avoiding Insider Language

Faith in Action: A Journey Through James

Life@Work - Sharing Your Faith in the Workplace

The Discipline of Study and Meditation

How to Love Like Jesus

How Is It With Your Soul?

My Problem With Prayer
