YouVersion Logo
Search Icon

Wie Is God?Sample

Wie Is God?

DAY 242 OF 364

Moet jy nog goeie werke doen en die Woord van God gehoorsaam? — 2 Tessalonisense 2:13-17

1. Wat leer Paulus jou hier van hoe God se werk en dié van gelowiges saamwerk om hulle standvastig te maak?

2. Hoekom is die oorgelewerde geloofswaarhede wat Paulus aan hulle geleer het, so belangrik? Hoe kan ons dit vandag nog handhaaf?

3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner dat God self jou troos en sterk maak in elke goeie daad en woord.

4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van 2 Tessalonisense 2 met die tema: God sterk ons in die goeie.

About this Plan

Wie Is God?

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.

More