Wie Is God?Sample

Wat beteken die vergifnis van al jou sondes vir jou? — Kolossense 1:19-20
1. Jesus het deur sy kruisdood die alles op die aarde en in die hemel met God versoen. Dit sluit die vergifnis van al jou sondes in. Hoe laat dit jou voel?
2. In die res van die gedeelte moedig Paulus die gelowiges aan om vas te bly staan in hierdie vertroue en hulle nie te laat losruk van die hoop op verlossing, soos wat sou kon gebeur deur die mense wat hulle met verkeerde idees mislei. Hoe kan jy daaraan gehoorsaam wees?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die vrede wat daar tussen jou en God gekom het met die vergifnis van al jou sondes, sodat jy in dié vertroue kan vasstaan.
4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van Kolossense 1 lees met die tema: Jesus die Here van die Skepping en die Herskepping.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Origin of Our Story

Philippians - Life in Jesus

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

Every Thought Captive

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

The Rapture of the Church

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.
