Wie Is God?Sample

Vraag 24: Waar kom die ware geloof vandaan? – Kolossense 1:3-6
1. Daar is ‘n dankbare opgewondenheid in ‘n mens as jy hoor van gelowiges wat vasstaan in die geloof en help dat die goeie nuus van Jesus Christus oor die hele wêreld versprei. Lees ‘n paar verhale van die verspreiding van die evangelie in hierdie wêreld om jou eie geloof te versterk. Byvoorbeeld die verhaal van Gladys Aylward.
2. ‘n Mens kan in liefde lewe met medegelowiges, omdat ons dieselfde hoop en verwagting het van die ewige lewe. Is dit jou ervaring?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan medegelowiges wat dieselfde hoop as jy deel. Reik uit na ‘n medegelowige en bemoedig mekaar met hierdie woorde.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Kolossense 1:1-14 met die tema: Om God te ken en vir Hom te lewe.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Bible in a Month

Never Alone

The Holy Spirit: God Among Us

Two-Year Chronological Bible Reading Plan (First Year-January)

Sharing Your Faith in the Workplace

Simon Peter's Journey: 'Grace in Failure' (Part 1)

Everyday Prayers for Christmas

When You Feel Like Roommates: 4 Day Plan to Help You Love (And Like) Your Spouse for Life

Gospel-Based Conversations to Have With Your Preteen
