YouVersion Logo
Search Icon

Wie Is God?Sample

Wie Is God?

DAY 171 OF 364

Vraag 25: Wat is die geloofsbelydenis van Nicea? — Filippense 1:27-30

1. Paulus beklemtoon hier jou leefstyl moet pas by jou geloof in en belydenis van die goeie nuus van Christus. Hoekom is dit so noodsaaklik?

2. Dit is wonderlik om deel van ‘n span gelowiges te wees wat stry vir ons geloof in die evangelie. Watter waarde het dit vir jou persoonlik? Watter waarde het dit vir die teenstanders?

3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner dat geloof baie spesiaal is. Dit vra van jou ‘n leefstyl wat pas by die stryd vir die evangelie.

4. Jy kan later vanaand die verse weer lees in die konteks van Filippense 1:12-2:4 met die tema: Wees eensgesind na buite en na binne.

About this Plan

Wie Is God?

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.

More