Wie Is God?Sample

Vraag 24: Waar kom die ware geloof vandaan? — Efesiërs 1:13-14
1. Ons geloof is gebaseer op die goeie nuus van wat Christus vir ons gedoen het. Ons word deur die Heilige Gees gemerk tot God se eiendom. Hoe laat dit jou voel?
2. Die Heilige Gees is God se deposito wat jou waarborg is dat alle seëninge wat daar in Christus Jesus is (vgl vers 3), inderdaad joune is. Wat beteken dit vir jou?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die Gees wat in jou woon en jou waarborg van volkome verlossing is. Jy behoort aan God.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Efesiërs 1 met die tema: God seën ons om alles in almal te vervul.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Bible in a Month

Never Alone

The Holy Spirit: God Among Us

Two-Year Chronological Bible Reading Plan (First Year-January)

Sharing Your Faith in the Workplace

Simon Peter's Journey: 'Grace in Failure' (Part 1)

Everyday Prayers for Christmas

When You Feel Like Roommates: 4 Day Plan to Help You Love (And Like) Your Spouse for Life

Gospel-Based Conversations to Have With Your Preteen
