Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 25: Gierigheid bring jou in konflik met God en jou medemens. Gierigheid word hier beskryf as "wyd van siel". Dit wil sê, om 'n groot aptyt vir meer te hê. Só 'n persoon veroorsaak egter konflik met ander se belange. Voorspoed word hier beskryf as die gevolg van 'n gefokusde vertroue op die Here. Hy gee wat jy nodig het sonder dat dit jou in konflik met ander bring.
Vers 26: Dit is dwaas om jou vertroue in jou eie hart (gedagtes) te plaas as jy in die moeilikheid kom. Dit is die een wat staatmaak op die wysheid wat God gee wat die gevaar ontglip. Vertrou dus nie op jou eie insig nie, maar op die wysheid wat God gee. Hy sal jou paaie gelykmaak (Spreuke 3:5-6).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

The Table: What a Boy Discovered at Camp

Unlimited Motherhood: Overcome 12 Limits That Overwhelm and Conflict Our Hearts

I Feel Abandoned

Workplace Evangelism - 40 Rockets Tips (26-30)

Weary of Waiting: Finding Peace in God's Plan

So That

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

God's Love Letter to You - Chronological Bible in a Year

Horizon Church October Bible Reading Plan - the Book of Romans: Freely Justified
