Spreuke – eenjaarleesplanSample

Die kort en kragtige spreuke in hoofstuk 29 neem die tema van die verskil tussen die regverdige en die goddelose verder en spel dit uit in ‘n hele paar konkrete lewensituasies.
Die regverdiges word veral gekenmerk in hulle respek vir ander wat ten diepste met hulle respek en ontsag vir God te make het. Die goddeloses word deur hulle gebrek aan respek vir ander en vir God gekenmerk.
Vers 1: Die skrif is aan die muur vir iemand wat nie uit sy foute wil leer nie. As jy jou bly verset teen teregwysings — "jou nek verhard" — sal jy onverwags verpletter word, sonder enige kans op herstel.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

The Table: What a Boy Discovered at Camp

Unlimited Motherhood: Overcome 12 Limits That Overwhelm and Conflict Our Hearts

I Feel Abandoned

Workplace Evangelism - 40 Rockets Tips (26-30)

Weary of Waiting: Finding Peace in God's Plan

So That

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

God's Love Letter to You - Chronological Bible in a Year

Horizon Church October Bible Reading Plan - the Book of Romans: Freely Justified
