YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 340 OF 365

Vers 9: Dit is uitmergelend om ‘n saak teen ‘n dwaas te maak. Die konflik verhoog die irrasionele emosionele gedrag van die dwaas. Onthou die dilemma van Spreuke 26:4-5.

Vers 10: Moordenaars haat mense wat integriteit het. Regverdiges beskerm egter hulle lewe. Hulle kan eenvoudig nie onbetrokke bly wanneer iemand onskuldig aangekla word nie.

Vers 11: 'n Dwaas gee vrye teuels aan al sy gevoelens. 'n Wyse kry dit reg om sy gevoelens tot bedaring te bring.

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More