Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 2: Regverdiges laat 'n samelewing floreer; goddeloses laat 'n samelewing faal.
Vers 3: Kinders se lewenswyse, goed of sleg, het ‘n direkte en persoonlike impak op hulle ouers. Ouers is bly as hulle kinders lief raak vir die wysheid. Kinders wat immoreel leef, vernietig hulle welvaart. Dié spreuk word natuurlik ‘n gelykenis in die Nuwe Testament, nl. die gelykenis van die Verlore Seun (Lukas 15).
Vers 4: Regverdigheid skep ‘n veilige omgewing. Onregverdige belastings ruïneer ‘n land.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

The Table: What a Boy Discovered at Camp

Unlimited Motherhood: Overcome 12 Limits That Overwhelm and Conflict Our Hearts

I Feel Abandoned

Workplace Evangelism - 40 Rockets Tips (26-30)

Weary of Waiting: Finding Peace in God's Plan

So That

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

God's Love Letter to You - Chronological Bible in a Year

Horizon Church October Bible Reading Plan - the Book of Romans: Freely Justified
