Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 21: Partydigheid is afgryslik sleg. Dit is verkeerd selfs wanneer jy broodgebrek ly en iemand jou met 'n stuk brood omkoop om die reg te verdraai (Levitikus 19:15; Deuteronomium 1:17; Spreuke 17:23). Peterson vertaal: "Om kant te kies in enige saak is verkeerd. Omkoopgeskenke is ’n gruwel, al het jy dit hoe nodig" (DB).
Vers 22: 'n Suinige mens jaag rykdom na uit sy gierige hart (letterlik "bose oog"). Kidner praat van 'n "gees wat net wil gryp". Ironies genoeg voorkom gierigheid nie gebrek nie, want dit is God wat voorspoed en teenspoed bepaal (Spreuke 28:25, 27; 23:6). Jesus sluit hierby aan met die gelykenis van die ryk dwaas in Lukas 12:13-21.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

7 Days to Fall in Love With Jesus – Jean-Luc Trachsel

Helping Your Kids Know God's Good Design

Be Fruitful

Living LifeWise: The Good Samaritan

Spiritual Portals

THE PRAYER of JABEZ

God With Us: Lessons From the Incarnation

Victory Is Yours: Overcome Life’s Challenges God's Way

Letting Go of Your Past
