Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 14: Moedswillige verset teen God verseker jou ondergang. 'n Meer letterlike vertaling is: "Gelukkig is 'n mens wat voortdurend in ontsag leef ("altyd bewe"), maar wie sy hart verhard, stort neer in 'n ramp." Die eerste deel van die sin word gewoonlik verstaan as iemand wat in ontsag vir God lewe. Dit kan egter ook verklaar word dat iemand versigtig is vir die sonde. In albei gevalle gaan dit daaroor dat die sonde vermy word om in gehoorsaamheid aan God te lewe. Die tweede deel van die vers het te make met 'n moedswillige of koppige verset teen God se wil. Dit is rampspoedig en verseker jou ondergang.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

7 Days to Fall in Love With Jesus – Jean-Luc Trachsel

Helping Your Kids Know God's Good Design

Be Fruitful

Living LifeWise: The Good Samaritan

Spiritual Portals

THE PRAYER of JABEZ

God With Us: Lessons From the Incarnation

Victory Is Yours: Overcome Life’s Challenges God's Way

Letting Go of Your Past
