BibleProject | Advent OordenkingsSample

Bybelse hoop maak staat op God se karakter as die grondslag om te vertrou dat die toekoms beter as die hede sal wees. Hoe meer 'n persoon God se karakter leer ken, hoe meer hoop kan hulle hê.
Lees:
Psalm 130:1-8
Reflekteer:
Wat sê die psalmdigter oor God se karakter?
Wat sê jy van God se karakter?
Wat glo die psalmdigter sal God doen vir Israel?
Wat glo jy sal God vir jou en jou gemeenskap doen?
Hoe wil jy hierdie week God se vergewende liefde in jou lewe en gemeenskap sien werk? Verander jou antwoord nou in 'n gebed aan Hom. Hy luister.
Scripture
About this Plan

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflektiewe vrae in wat deelnemers help om die Bybelse betekenis van hoop, vrede, vreugde en liefde te verken. Kies hierdie plan om te ontdek hoe hierdie vier deugde deur Jesus die wêreld bereik het.
More
Related Plans

God Says I Am: Embracing Peace & Walking in Power

Breath & Blueprint: Your Creative Awakening

God’s Answer to Anxiety: 7 Truths That Calm the Chaos Inside

Transformational Days of Courage for Women

Come Holy Spirit

The Book of Psalms (30-Day Journey)

Faith in Hard Times

When You’re Desperate: 21 Days of Honest Prayer

Lost Kings | Steward Like a King
