YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

BibleProject | Advent OordenkingsSample

BibleProject | Advent Oordenkings

DAY 4 OF 28

God se getrouheid in die verlede motiveer mense se hoop vir die toekoms. Ons kan met hoop vorentoe kyk deur terug te kyk en te onthou hoe betroubaar God altyd was. As Hy toe getrou was, waarom sou Hy nie weer getrou wees nie? Lees : Hebreërs 10:23 Reflekteer: Dink aan drie spesifieke maniere waarop God Sy liefde vir jou en jou gemeenskap in die verlede gewys het. Hoe verskaf jou herinneringe van God se getroue liefde vandag vir jou hoop? Verander hierdie gedagtes in 'n gesprek met God. Deel wat Sy getroue liefde vir jou beteken het en hoe jy Hom vandag weer wil sien getrou wees.

Scripture

Day 3Day 5

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy