YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

BibleProject | Advent OordenkingsSample

BibleProject | Advent Oordenkings

DAY 7 OF 28

Bybelse hoop is nie net vir die mensdom nie; dis vir die hele skepping. Jesus se opstanding het 'n kykie gegee in hoe die hele heelal eendag herstel sal word. Lees: Romeine 8:18-39 Reflekteer: In hierdie gedeelte, waarna spesifiek sien die kinders van God en die skepping uit? Wat sal op daardie dag voltooi word? Hoe dink jy sal die skepping wees wanneer hierdie hoop uiteindelik verwesenlik word? Hoe ly jy op hierdie oomblik? Hoe bemoedig hierdie gedeelte jou vandag te midde van jou pyn?
Day 6Day 8

About this Plan

BibleProject | Advent Oordenkings

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflek...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy