YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

BibleProject | Advent OordenkingsSample

BibleProject | Advent Oordenkings

DAY 6 OF 28

Die goeie nuus wys ons dat Jesus se gees eintlik in die mensdom kan lewe en hulle in staat kan stel om die grootheid van God se teenwoordigheid te belewe. Die apostel Paulus het hierdie geheim "Christus binne jou, die hoop op heerlikheid," genoem. Lees: Kolossense 1:24-29 Reflekteer: Watter woorde of frases staan vir jou uit wanneer jy na hierdie gedeelte kyk? Oordink die misterie dat Jesus se Gees kan lewe binne mense wat op Hom vertrou. Wanneer jy hieroor nadink, verander jou vrae, wonder en verwondering in 'n gebed tot God.
Day 5Day 7

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy