In Die BeginSample

Memoriseervers:
"Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus."
Romeine 3:23-24
Uitdaging vir die week:
Ons word beveel om die Here te loof met alles wat ons het. Gebruik hierdie week, elke dag doelgerig tyd om God te loof. Loof Hom vir sy karakter, nie net vir wat Hy vir jou doen of gegee het nie. Hoe kan jy Hom hierdie week eer?
Scripture
About this Plan

In die Begin is 'n ses weke lange Bybelstudie oor Genesis 1-11. Hierdie studie ondersoek die skeppingsverhaal, die oorsprong van die mensdom, die invloed van sonde op die wêreld, die onmiddelike belofte van verlossing, die redes vir die vloed, God se voorsiening vir Noag en sy familie, God se eerste verbond met die mensdom en die geslagsregister van die Messias.
More
Related Plans

Film + Faith - Parents, Family and Marriage

Self-Care

Live Well | God's Plan for Your Wellbeing

Just Read It: The Forgotten Secret That Changed a King’s Life Can Change Yours

The Bridge Back to God

A New Kind of Family

Slaying Giants Before They Grow

NOAH: A Message of Faithfulness

Beautifully Blended | Devotions for Couples
