In Die BeginSample

Oordenkingsvrae:
- Hoe moet ons as Christene die verbond van die huwelik eer, ongeag of ons getroud of ongetroud is?
- Noem drie praktiese dinge wat jy vandag kan doen om die vyand te weerstaan.
- Wat beteken dit dat die genade toegeneem het toe die sonde toegeneem het? Waarom sou God aanhou om aan ons genade te betoon as ons gedurig teen Hom sondig?
- Watter aanmoediging vind jy in Efesiërs 2:8? Wat beteken dit dat verlossing nie uit onsself is nie, maar eerder 'n geskenk van God is?
- Hoe toets ons ons motiewe wanneer ons in die versoeking kom om bloot die aksies deur te voer in ons wandel met God? Wat kan ons doen om die versoeking te weerstaan om slegs "die blokkie af te merk" as ons harte ver van God af is?
About this Plan

In die Begin is 'n ses weke lange Bybelstudie oor Genesis 1-11. Hierdie studie ondersoek die skeppingsverhaal, die oorsprong van die mensdom, die invloed van sonde op die wêreld, die onmiddelike belofte van verlossing, die redes vir die vloed, God se voorsiening vir Noag en sy familie, God se eerste verbond met die mensdom en die geslagsregister van die Messias.
More
Related Plans

Film + Faith - Parents, Family and Marriage

Self-Care

Live Well | God's Plan for Your Wellbeing

Just Read It: The Forgotten Secret That Changed a King’s Life Can Change Yours

The Bridge Back to God

A New Kind of Family

Slaying Giants Before They Grow

NOAH: A Message of Faithfulness

Beautifully Blended | Devotions for Couples
