YouVersion Logo
Search Icon

Nader tot GodSample

Nader tot God

DAY 22 OF 43

Oordenkingsvrae

1. Wat beteken dit dat die woord van God ons lewens bewaar? 

2. Hoe gebeur dit?

3. Hoe is die wette van God regverdig? 

4. Hoe bring sy woord vreugde in jou lewe?

5. Hoe kan ons seker wees dat God se opdragte en oordele geloofwaardig is? 

6. Wat maak hulle betroubaar?

7. Bring dit vertroosting of frustrasie (of beide) om te weet dat God se planne nie soos jou planne is nie? Hoekom?

8.  Waarom kan ons God se woord vertrou? 

9. Watter aspekte van God se woord maak dit betroubaar?

About this Plan

Nader tot God

"Nader tot God: Leer om God se woord te bestudeer", sal jou lei deur Bybelstudiemetodes, en jou die hulpmiddels gee om jou te help groei in jou begrip van God se woord. Soos ons die belangrikheid van memorisering, waarneming, interpretasie, toepassing en gebed leer, sal ons begin om God se woord op nuwe wyses te sien en te verstaan.

More