Wees DapperSample

Oordenkingsvrae:
1. Wat weerhou jou daarvan om God eerste te stel? Hoekom is dit belangrik om Hom bo alle dinge te stel? Hoekom kan dit angswekkend of ongemaklik wees?
2. Wat is afgode? Watter afgode het jy in jou lewe? Wat is die gevaar daarvan om afgode te hê? Hoe vernietig ons ons afgode?
3. Hoekom is dit moeilik om ander eerste te plaas? Watter opofferinge word van ons vereis om ander eerste te plaas? Hoe is Jesus ons voorbeeld?
4. Hoekom word ons geroep om heilig te wees? Is jy daartoe in staat om heilig te wees? Hoe help Jesus ons in ons strewe na heiligheid?
5. Wat weerhou jou daarvan om die Goeie Nuus van Jesus met ander te deel? Hoekom moet ons nie skaam wees nie? Hoe kan ons oefen om dapper te wees?
About this Plan

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.
More
Related Plans

Seeing With Your Ears

Help Your Man Overcome Pornography

Acts 19:23-41 | Living for Christ in a Confused World

The Cultivation of Consistency
![[Be a Gentleman] Authenticity](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F58099%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
[Be a Gentleman] Authenticity

Perfectly Imperfect | Discovering Grace When Perfect Isn’t Possible, a 7-Day Devotional by Jacques McNeil

Do Not Be Anxious About Anything

Sent With Purpose

Women of the New Testament
